[go: nahoru, domu]

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 (Portugees: Copa das Confederações da FIFA Brasil 2013; Engels: FIFA Confederations Cup) is van 15 tot 30 Junie 2013 in Brasilië aangebied en het vir die gasheer as ’n voorbereiding op die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 gedien. Dit was die sewende sokker-konfederasiebeker wat onder FIFA se vaandel aangebied is. Die eerste twee toernooie in 1992 en 1995 is onder die naam Koning Fahd-beker aangebied en terugwerkend deur FIFA as Sokker-Konfederasiebekertoernooie erken.

FIFA Sokker-Konfederasiebeker
Copa das Confederações da FIFA Brasil 2013
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Brasilië Brasilië
Datums 15 – 30 Junie
Spanne (van 6 konfederasies)
Stadions (in 6 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Brasilië Brasilië (4 titels)
Tweede plek Vlag van Spanje Spanje
Derde plek Vlag van Italië Italië
Vierde plek Vlag van Uruguay Uruguay
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 16
Doele 68 (4.25 per wedstryd)
Bywoning 804 659 (50 291 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Spanje Fernando Torres
Vlag van Brasilië Fred (5 doele elk)
Beste speler Vlag van Brasilië Neymar
2009
2017
Die Sokker-Konfederasiebekertrofee waarom meegeding is

Soos gebruiklik het die gasheerland, die destydse wêreldkampioen en die kampioene van elk van die ses sokkerbonde deelgeneem. Die gasheer en verdedigende kampioen Brasilië het die toernooi gewen nadat hulle Spanje met 3–0 in die eindstryd geklop het. Italië het in die derde en Uruguay in die vierde plek geëindig.

Stadions

wysig

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Belo Horizonte, Minas Gerais
FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 (Brasilië)
Recife, Pernambuco
Estádio Mineirão Arena Pernambuco
19°51′57.2″S 43°58′15.9″W / 19.865889°S 43.971083°W / -19.865889; -43.971083 (Estádio Mineirão) 8°2′26.6″S 35°0′29.6″W / 8.040722°S 35.008222°W / -8.040722; -35.008222 (Arena Pernambuco)
Kapasiteit: 62 547[1] Kapasiteit: 44 248[2]
   
Brasília, Federale Distrik Rio de Janeiro, Rio de Janeiro
Estádio Nacional Estádio do Maracanã
15°47′0.6″S 47°53′57.1″W / 15.783500°S 47.899194°W / -15.783500; -47.899194 (Estádio Nacional Mané Garrincha) 22°54′43.8″S 43°13′48.7″W / 22.912167°S 43.230194°W / -22.912167; -43.230194 (Estádio do Maracanã)
Kapasiteit: 68 009[3] Kapasiteit: 76 804[4]
   
Fortaleza, Ceará Salvador, Bahia
Estádio Castelão Arena Fonte Nova
3°48′26″S 38°31′20″W / 3.80722°S 38.52222°W / -3.80722; -38.52222 (Estádio Castelão) 12°58′43″S 38°30′15″W / 12.97861°S 38.50417°W / -12.97861; -38.50417 (Itaipava Arena Fonte Nova)
Kapasiteit: 64 846[5] Kapasiteit: 52 048[6]
   

Deelnemende spanne

wysig
 
Spanne wat aan die FIFA Konfederasiebeker in 2013 deelgeneem het
Span Konfederasie Kwalifisering Deelname
Vlag van Brasilië  Brasilië CONMEBOL Gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 7de
Vlag van Spanje  Spanje UEFA Wenner van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 2de
Vlag van Japan  Japan AFC Wenner van die Asië Nasies-beker in 2011 5de
Vlag van Meksiko  Meksiko CONCACAF Wenner van die CONCACAF Goue-beker in 2011 6de
Vlag van Uruguay  Uruguay CONMEBOL Wenner van die Copa América in 2011 2de
Vlag van Tahiti  Tahiti OFC Wenner van die Oseanië Nasies-beker in 2012 1ste
Vlag van Italië  Italië UEFA Naaswenner van die Europese Sokkerkampioenskap 2012 2de
Vlag van Nigerië  Nigerië CAF Wenner van die Afrikanasiesbeker in 2013 2de

Wedstrydbal

wysig
 
Adidas Cafusa, die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 se amptelike wedstrydbal

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 se amptelike wedstrydbal is vervaardig deur Adidas en van die Adidas Tango 12, die Europese Sokkerkampioenskap 2012 se amptelike wedstrydbal, ontleen. Dit is tydens die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 se loting onthul. Die bal is genoem “Cafusa” ([kɐˈfuzɐ]) – ’n sillabiese afkorting van die Brasiliaans-Portugese woorde carnaval (“karnaval”), futebol (sokker) en samba,[7] afgesien van die feit dat dit homofoon is met cafuza, die Portugese woord vir ’n zamba. d.w.s. ’n vrou van gemengde Amerindianse en Afrika-herkoms. Die voormalige Brasiliaanse kaptein Cafu is genooi om die bal amptelik te onthul.[7]

Formaat

wysig

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 is oor 16 dae tussen agt verskillende nasies oor 16 wedstryde uitgespeel. Dit het op 15 Junie 2013 op die Estádio Nacional in Brasília met ’n wedstryd tussen die gasheer Brasilië en Japan afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Estádio do Maracanã in Rio de Janeiro op 30 Junie met die eindstryd tussen Brasilië en Spanje, waartydens die gasheer die Sokker-Konfederasiebekertrofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Konfederasiebekertoernooie in 1997, 1999, 2001, 2003, 2005 en 2009 ingespan.

Kalender

wysig

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie dui op wedstryde tydens die uitklopfase en ’n kakie blokkie op beide die bronseindstryd en die eindstryd wat op dieselfde dag beslis is.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie
Sa
15
So
16
Ma
17
Di
18
Wo
19
Do
20
Vr
21
Sa
22
So
23
Seremonies OS
Groep A 1 1 2 2
Groep B 1 1 2 2
Uitklopfase
Junie
Ma
24
Di
25
Wo
26
Do
27
Vr
28
Sa
29
So
30
Seremonies SS
Uitklopfase 1 1 2
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek en eindstryd

Groepfase

wysig

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 is deur agt nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die agt deelnemende spanne in twee groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

wysig

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit vier wedstryde bestaan het: twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die halfeindstryde gespeel met die wenner van Groep A wat teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B wat teen die naaswenner van Groep A gespeel het. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

wysig
Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 1 Desember 2012 in die Anhembi-konferensiesentrum in São Paulo gehou.

Groepfase

wysig

Agt spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

wysig
 
Die wedstryd tussen Meksiko en Italië
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Brasilië  Brasilië 3 3 0 0 9 2 +7 9
Vlag van Italië  Italië 3 2 0 1 8 8 0 6
Vlag van Meksiko  Meksiko 3 1 0 2 3 5 –2 3
Vlag van Japan  Japan 3 0 0 3 4 9 –5 0

15 Junie 2013
16:00
Vlag van Brasilië  Brasilië 3–0 Vlag van Japan  Japan Estádio Nacional, Brasília
Toeskouers: 67 423
Skeidsregter: Pedro Proença (Portugal)
Neymar Doelpunt na 3 minute  3'
Paulinho Doelpunt na 48 minute  48'
Doelpunt na 90+3 minute  90+3'
Verslag

16 Junie 2013
16:00
Vlag van Meksiko  Meksiko 1–2 Vlag van Italië  Italië Estádio do Maracanã, Rio de Janeiro
Toeskouers: 73 123
Skeidsregter: Enrique Osses (Chili)
Hernández Doelpunt na 34 minute  34' (straf) Verslag Doelpunt na 27 minute  27' Pirlo
Doelpunt na 78 minute  78' Balotelli

19 Junie 2013
16:00
Vlag van Brasilië  Brasilië 2–0 Vlag van Meksiko  Meksiko Estádio Castelão, Fortaleza
Toeskouers: 57 804
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)
Neymar Doelpunt na 9 minute  9'
Doelpunt na 90+3 minute  90+3'
Verslag

19 Junie 2013
19:00
Vlag van Italië  Italië 4–3 Vlag van Japan  Japan Arena Pernambuco, Recife
Toeskouers: 40 489
Skeidsregter: Diego Abal (Argentinië)
De Rossi Doelpunt na 41 minute  41'
Uchida Doelpunt na 50 minute  50' (e.d.)
Balotelli Doelpunt na 52 minute  52' (straf)
Giovinco Doelpunt na 86 minute  86'
Verslag Doelpunt na 21 minute  21' (straf) Honda
Doelpunt na 33 minute  33' Kagawa
Doelpunt na 69 minute  69' Okazaki

22 Junie 2013
16:00
Vlag van Italië  Italië 2–4 Vlag van Brasilië  Brasilië Arena Fonte Nova, Salvador
Toeskouers: 48 874
Skeidsregter: Rawshan Irmatof (Oesbekistan)
Giaccherini Doelpunt na 51 minute  51'
Chiellini Doelpunt na 71 minute  71'
Verslag Doelpunt na 45+1 minute  45+1' Dante
Doelpunt na 55 minute  55' Neymar
Doelpunt na 66 minute  66', Doelpunt na 89 minute  89' Fred

22 Junie 2013
16:00
Vlag van Japan  Japan 1–2 Vlag van Meksiko  Meksiko Estádio Mineirão, Belo Horizonte
Toeskouers: 52 690
Skeidsregter: Felix Brych (Duitsland)
Okazaki Doelpunt na 86 minute  86' Verslag Doelpunt na 54 minute  54', Doelpunt na 56 minute  56' Hernández

Groep B

wysig
 
Wedstryd tussen Spanje en Tahiti
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Spanje  Spanje 3 3 0 0 15 1 +14 9
Vlag van Uruguay  Uruguay 3 2 0 1 11 3 +8 6
Vlag van Nigerië  Nigerië 3 1 0 2 7 6 +1 3
Vlag van Tahiti  Tahiti 3 0 0 3 1 24 –23 0

16 Junie 2013
19:00
Vlag van Spanje  Spanje 2–1 Vlag van Uruguay  Uruguay Arena Pernambuco, Recife
Toeskouers: 41 705
Skeidsregter: Yuichi Nishimura (Japan)
Pedro Doelpunt na 20 minute  20'
Soldado Doelpunt na 32 minute  32'
Verslag Doelpunt na 88 minute  88' Suárez

17 Junie 2013
16:00
Vlag van Tahiti  Tahiti 1–6 Vlag van Nigerië  Nigerië Estádio Mineirão, Belo Horizonte
Toeskouers: 20 187
Skeidsregter: Joel Aguilar (El Salvador)
J. Tehau Doelpunt na 54 minute  54' Verslag Doelpunt na 5 minute  5' (e.d.) Vallar
Doelpunt na 10 minute  10', Doelpunt na 26 minute  26', Doelpunt na 76 minute  76' Oduamadi
Doelpunt na 69 minute  69' (e.d.) J. Tehau
Doelpunt na 80 minute  80' Echiéjilé

20 Junie 2013
16:00
Vlag van Spanje  Spanje 10–0 Vlag van Tahiti  Tahiti Estádio do Maracanã, Rio de Janeiro
Toeskouers: 71 806
Skeidsregter: Djamel Haimoudi (Algerië)
Torres Doelpunt na 5 minute  5', Doelpunt na 33 minute  33', Doelpunt na 57 minute  57', Doelpunt na 78 minute  78'
Silva Doelpunt na 31 minute  31', Doelpunt na 89 minute  89'
Villa Doelpunt na 39 minute  39', Doelpunt na 49 minute  49', Doelpunt na 64 minute  64'
Mata Doelpunt na 66 minute  66'
Verslag

20 Junie 2013
19:00
Vlag van Nigerië  Nigerië 1–2 Vlag van Uruguay  Uruguay Arena Fonte Nova, Salvador
Toeskouers: 26 769
Skeidsregter: Björn Kuipers (Nederland)
Mikel Doelpunt na 37 minute  37' Verslag Doelpunt na 19 minute  19' Lugano
Doelpunt na 51 minute  51' Forlán

23 Junie 2013
16:00
Vlag van Nigerië  Nigerië 0–3 Vlag van Spanje  Spanje Estádio Castelão, Fortaleza
Toeskouers: 51 263
Skeidsregter: Joel Aguilar (El Salvador)
Verslag Doelpunt na 3 minute  3', Doelpunt na 88 minute  88' Alba
Doelpunt na 62 minute  62' Torres

23 Junie 2013
16:00
Vlag van Uruguay  Uruguay 8–0 Vlag van Tahiti  Tahiti Arena Pernambuco, Recife
Toeskouers: 22 047
Skeidsregter: Pedro Proença (Portugal)
Hernández Doelpunt na 2 minute  2', Doelpunt na 24 minute  24', Doelpunt na 45+1 minute  45+1', Doelpunt na 67 minute  67' (straf)
Pérez Doelpunt na 27 minute  27'
Lodeiro Doelpunt na 61 minute  61'
Suárez Doelpunt na 82 minute  82', Doelpunt na 90 minute  90'
Verslag

Uitklopfase

wysig
 
Die halfeindstryd tussen Brasilië en Uruguay
 
Neymar teken die twee doel vir Brasilië in die eindstryd teen Spanje aan
Halfeindrondte Eindrondte
26 Junie – Belo Horizonte
 Vlag van Brasilië  Brasilië  2  
 Vlag van Uruguay  Uruguay  1  
 
30 Junie – Rio de Janeiro
     Vlag van Brasilië  Brasilië  3
   Vlag van Spanje  Spanje  0
Derde plek
27 Junie – Fortaleza 30 Junie – Salvador
 Vlag van Spanje  Spanje  0
(7)
 Vlag van Uruguay  Uruguay  2
(2)
 Vlag van Italië  Italië  0
(6)
   Vlag van Italië  Italië  2
(3)

Halfeindrondte

wysig

26 Junie 2013
16:00
Vlag van Brasilië  Brasilië 2–1 Vlag van Uruguay  Uruguay Estádio Mineirão, Belo Horizonte
Toeskouers: 57 483
Skeidsregter: Enrique Osses (Chili)
Fred Doelpunt na 41 minute  41'
Paulinho Doelpunt na 86 minute  86'
Verslag Doelpunt na 48 minute  48' Cavani

27 Junie 2013
16:00
Vlag van Spanje  Spanje 0–0 (e.t.) Vlag van Italië  Italië Estádio Castelão, Fortaleza
Toeskouers: 56 083
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)
Strafskoppe
Xavi Scored 
Iniesta Scored 
Piqué Scored 
Ramos Scored 
Mata Scored 
Busquets Scored 
Navas Scored 
Verslag
Strafskoppe
7–6
Strafskoppe
Scored  Candreva
Scored  Aquilani
Scored  De Rossi
Scored  Giovinco
Scored  Pirlo
Scored  Montolivo
Missed  Bonucci

Klein finale (om die derde plek)

wysig

30 Junie 2013
13:00
Vlag van Uruguay  Uruguay 2–2 (e.t.) Vlag van Italië  Italië Arena Fonte Nova, Salvador
Toeskouers: 43 382
Skeidsregter: Djamel Haimoudi (Algerië)
Cavani Doelpunt na 58 minute  58', Doelpunt na 78 minute  78'
Strafskoppe
Forlán Missed 
Cavani Scored 
Suárez Scored 
Cáceres Missed 
Gargano Missed 
Verslag
Strafskoppe
2–3
Doelpunt na 24 minute  24' Astori
Doelpunt na 73 minute  73' Diamanti
Strafskoppe
Scored  Aquilani
Scored  El Shaarawy
Missed  De Sciglio
Scored  Giaccherini

Eindstryd

wysig

30 Junie 2013
19:00
Vlag van Brasilië  Brasilië 3–0 Vlag van Spanje  Spanje Estádio do Maracanã, Rio de Janeiro
Toeskouers: 73 531
Skeidsregter: Björn Kuipers (Nederland)
Fred Doelpunt na 2 minute  2', Doelpunt na 47 minute  47'
Neymar Doelpunt na 44 minute  44'
Verslag


Sokker-Konfederasiebekerkampioen 2013
Vlag van Brasilië  Brasilië

FIFA se terugwerkende ranglys

wysig
 
Die Brasiliaanse nasionale sokkerspan nadat hulle die Sokker-Konfederasiebekertrofee ingepalm het

In 2017 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Konfederasiebeker insluitende die destydse FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[8] Die ranglys vir die 2013-toernooi is soos gevolg:

Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Vlag van Brasilië  Brasilië A 5 5 0 0 14 3 +11 15
2 Vlag van Spanje  Spanje B 5 3 1 1 15 4 +11 10
3 Vlag van Italië  Italië A 5 2 2 1 10 10 ±0 8
4 Vlag van Uruguay  Uruguay B 5 2 1 2 14 7 +7 7
In die groepfase uitgeskakel
5 Vlag van Nigerië  Nigerië B 3 1 0 2 7 6 +1 3
6 Vlag van Meksiko  Meksiko A 3 1 0 2 3 5 –2 3
7 Vlag van Japan  Japan A 3 0 0 3 4 9 −5 0
8 Vlag van Tahiti  Tahiti B 3 0 0 3 1 24 −23 0

Meeste doele aangeteken

wysig

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Vlag van Spanje  Fernando Torres 5
Vlag van Brasilië  Fred 5
3 Vlag van Brasilië  Neymar 4
Vlag van Uruguay  Abel Hernández 4
5 Vlag van Spanje  David Villa 3
Vlag van Uruguay  Edinson Cavani 3
Vlag van Nigerië  Nnamdi Oduamadi 3
Vlag van Meksiko  Javier Hernández 3
Vlag van Uruguay  Luis Suárez 3
10 Vlag van Spanje  David Silva 2
Vlag van Italië  Mario Balotelli 2
Vlag van Brasilië  2
Vlag van Japan  Shinji Okazaki 2
Vlag van Brasilië  Paulinho 2
Vlag van Spanje  Jordi Alba 2
16 Vlag van Uruguay  Nicolás Lodeiro 1
Vlag van Spanje  Juan Mata 1
Vlag van Italië  Andrea Pirlo 1
Vlag van Uruguay  Diego Forlán 1
Rang Speler Doele
16 Vlag van Spanje  Pedro 1
Vlag van Italië  Emanuele Giaccherini 1
Vlag van Brasilië  Dante 1
Vlag van Italië  Sebastian Giovinco 1
Vlag van Italië  Davide Astori 1
Vlag van Spanje  Roberto Soldado 1
Vlag van Italië  Alessandro Diamanti 1
Vlag van Uruguay  Diego Pérez 1
Vlag van Japan  Keisuke Honda 1
Vlag van Nigerië  John Obi Mikel 1
Vlag van Tahiti  Jonathan Tehau 1
Vlag van Japan  Shinji Kagawa 1
Vlag van Nigerië  Elderson Echiéjilé 1
Vlag van Italië  Daniele De Rossi 1
Vlag van Uruguay  Diego Lugano 1
Vlag van Italië  Giorgio Chiellini 1
Vlag van Japan  Atsuto Uchida ED
Vlag van Tahiti  Jonathan Tehau ED
Vlag van Tahiti  Nicolas Vallar ED

Verwysings

wysig
  1. (en) "FIFA Confederations Cup Brazil 2013: Destination". FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 16 Junie 2013.
  2. (en) "FIFA Confederations Cup Brazil 2013: Destination – Arena Pernambuco – Recife". FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 16 Junie 2013.
  3. (en) "FIFA Confederations Cup Brazil 2013: Destination – Estadio Nacional de Brasilia – Brasilia". FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 16 Junie 2013.
  4. (en) "FIFA Confederations Cup Brazil 2013: Destination – Estadio Do Maracana – Rio de Janeiro". FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 16 Junie 2013.
  5. (en) "FIFA Confederations Cup Brazil 2013: Destination – Estadio Castelao – Fortaleza". FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 16 Junie 2013.
  6. (en) "FIFA Confederations Cup Brazil 2013: Destination". FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 16 Junie 2013.
  7. 7,0 7,1 (en) "Adidas Cafusa launched at Brazil 2013 draw". FIFA. 1 Desember 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Desember 2012. Besoek op 1 Desember 2012.
  8. (en) "Statistical Kit – FIFA Confederations Cup – FCC 2017 post event edition" (PDF). FIFA. 10 Julie 2017. Besoek op 28 Junie 2022.

Eksterne skakels

wysig


FIFA Sokker-Konfederasiebeker  

Saoedi-Arabië 1992Saoedi-Arabië 1995Saoedi-Arabië 1997Meksiko 1999Suid-Korea/Japan 2001Frankryk 2003Duitsland 2005Suid-Afrika 2009Brasilië 2013Rusland 20172021