[go: nahoru, domu]

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 (Duits: FIFA-Konföderationen-Pokal 2005; Engels: FIFA Confederations Cup) is van 15 tot 29 Junie 2005 in Duitsland aangebied en het vir die gasheer as ’n voorbereiding op die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 gedien. Dit was die vyfde sokker-konfederasiebeker wat onder FIFA se vaandel aangebied is. Die eerste twee toernooie in 1992 en 1995 is onder die naam Koning Fahd-beker aangebied en terugwerkend deur FIFA as Sokker-Konfederasiebekertoernooie erken.

FIFA Sokker-Konfederasiebeker
FIFA-Konföderationen-Pokal 2005
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Duitsland Duitsland
Datums 15 – 29 Junie
Spanne (van 6 konfederasies)
Stadions (in 5 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Brasilië Brasilië (2 titels)
Tweede plek Vlag van Argentinië Argentinië
Derde plek Vlag van Duitsland Duitsland
Vierde plek Vlag van Meksiko Meksiko
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 16
Doele 56 (3.5 per wedstryd)
Bywoning 603 106 (37 694 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Brasilië Adriano (5 doele)
Beste speler Vlag van Brasilië Adriano
2003
2009
Die Sokker-Konfederasiebekertrofee waarom meegeding is

Soos gebruiklik het die gasheerland, die destydse wêreldkampioen en die kampioene van elk van die ses sokkerbonde deelgeneem. Brasilië het die toernooi gewen nadat hulle Argentinië in die eindstryd met 4–1 geklop het. Die gasheer Duitsland het in die derde en Meksiko in die vierde plek geëindig.

Stadions

wysig

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Hannover
FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 (Duitsland)
Leipzig
AWD-Arena
(FIFA-wêreldbekerstadion, Hannover)
Zentralstadion
52°21′36.1″N 9°43′52.4″O / 52.360028°N 9.731222°O / 52.360028; 9.731222 (AWD-Arena) 51°20′44.8″N 12°20′53.8″O / 51.345778°N 12.348278°O / 51.345778; 12.348278 (Zentralstadion)
Kapasiteit: 44 700 Kapasiteit: 44 400
   
Keulen Frankfurt am Main Neurenberg
RheinEnergieStadion
(FIFA-wêreldbekerstadion, Keulen)
Waldstadion EasyCredit-Stadion
(Frankenstadion)
50°56′0.4″N 6°52′30.5″O / 50.933444°N 6.875139°O / 50.933444; 6.875139 (RheinEnergieStadion) 50°4′6.8″N 8°38′43.5″O / 50.068556°N 8.645417°O / 50.068556; 8.645417 (Waldstadion) 49°25′34.5″N 11°7′32.5″O / 49.426250°N 11.125694°O / 49.426250; 11.125694 (EasyCredit-Stadion)
Kapasiteit: 40 600 Kapasiteit: 43 400 Kapasiteit: 42 200
     

Deelnemende spanne

wysig
Span Konfederasie Kwalifisering Deelname
Vlag van Duitsland  Duitsland UEFA Gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 2de
Vlag van Brasilië  Brasilië CONMEBOL Wenner van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 5de
Vlag van Meksiko  Meksiko CONCACAF Wenner van die CONCACAF Goue-beker in 2003 5de
Vlag van Tunisië  Tunisië CAF Wenner van die Afrikanasiesbeker in 2004 1ste
Vlag van Griekeland  Griekeland UEFA Wenner van die UEFA Europa-beker in 2004 1ste
Vlag van Argentinië  Argentinië CONMEBOL Naaswenner van die Copa América-beker in 2004 3de
Vlag van Japan  Japan AFC Wenner van die AFC Asië-beker in 2004 4de
Vlag van Australië  Australië OFC Wenner van die OFC Nasiebeker in 2004 3de

Formaat

wysig

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 is oor 15 dae tussen agt verskillende nasies oor 16 wedstryde uitgespeel. Dit het op 15 Junie 2005 op die FIFA-stadion in Keulen met ’n wedstryd tussen Argentinië en Tunisië afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Waldstadion in Frankfurt am Main op 29 Junie met die eindstryd tussen Brasilië en Argentinië, waartydens Brasilië die Sokker-Konfederasiebekertrofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Konfederasiebekertoernooie in 1997, 1999, 2001 en 2003 ingespan.

Kalender

wysig

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie dui op wedstryde tydens die uitklopfase en ’n kakie blokkie op beide die bronseindstryd en die eindstryd wat op dieselfde dag beslis is.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie
Wo
15
Do
16
Vr
17
Sa
18
So
19
Ma
20
Di
21
Wo
22
Seremonies OS
Groep A 2 2 2
Groep B 2 2 2
Uitklopfase
Junie
Do
23
Vr
24
Sa
25
So
26
Ma
27
Di
28
Wo
29
Seremonies SS
Uitklopfase 1 1 2
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek en eindstryd

Groepfase

wysig

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 is deur agt nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die agt deelnemende spanne in twee groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

wysig

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit vier wedstryde bestaan het: twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die halfeindstryde gespeel met die wenner van Groep A wat teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B wat teen die naaswenner van Groep A gespeel het. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

wysig
Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 1 November 2004 in Frankfurt am Main gehou.

Groepfase

wysig

Agt spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

wysig
 
Wedstryd tussen Argentinië en Duitsland
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Duitsland  Duitsland 3 2 1 0 9 5 +4 7
Vlag van Argentinië  Argentinië 3 2 1 0 8 5 +3 7
Vlag van Tunisië  Tunisië 3 1 0 2 3 5 –2 3
Vlag van Australië  Australië 3 0 0 3 5 10 –5 0

15 Junie 2005
18:00 MEST
Vlag van Argentinië  Argentinië 2–1 Vlag van Tunisië  Tunisië FIFA-wêreldbekerstadion, Keulen
Toeskouers: 28 033
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Riquelme Doelpunt na 33 minute  33' (straf)
Saviola Doelpunt na 57 minute  57'
Verslag Doelpunt na 72 minute  72' (straf) Guemamdia

15 Junie 2005
21:00 MEST
Vlag van Duitsland  Duitsland 4–3 Vlag van Australië  Australië Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 46 466
Skeidsregter: Carlos Amarilla (Paraguay)
Kurányi Doelpunt na 17 minute  17'
Mertesacker Doelpunt na 23 minute  23'
Ballack Doelpunt na 60 minute  60' (straf)
Podolski Doelpunt na 88 minute  88'
Verslag Doelpunt na 21 minute  21' Skoko
Doelpunt na 31 minute  31', Doelpunt na 90+2 minute  90+2' Aloisi

18 Junie 2005
18:00 MEST
Vlag van Tunisië  Tunisië 0–3 Vlag van Duitsland  Duitsland FIFA-wêreldbekerstadion, Keulen
Toeskouers: 44 377
Skeidsregter: Peter Prendergast (Jamaika)
Verslag Doelpunt na 74 minute  74' (straf) Ballack
Doelpunt na 80 minute  80' Schweinsteiger
Doelpunt na 88 minute  88' Hanke

18 Junie 2005
20:45 MEST
Vlag van Australië  Australië 2–4 Vlag van Argentinië  Argentinië Frankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 25 618
Skeidsregter: Shamsul Maidin (Singapoer)
Aloisi Doelpunt na 61 minute  61' (straf), Doelpunt na 70 minute  70' Verslag Doelpunt na 12 minute  12', Doelpunt na 53 minute  53', Doelpunt na 89 minute  89' Figueroa
Doelpunt na 31 minute  31' (straf) Riquelme

21 Junie 2005
20:45 MEST
Vlag van Australië  Australië 0–2 Vlag van Tunisië  Tunisië Zentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 23 952
Skeidsregter: Carlos Chandía (Chili)
Verslag Doelpunt na 26 minute  26', Doelpunt na 70 minute  70' Santos

21 Junie 2005
20:45 MEST
Vlag van Argentinië  Argentinië 2–2 Vlag van Duitsland  Duitsland Frankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 42 088
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Riquelme Doelpunt na 33 minute  33'
Cambiasso Doelpunt na 74 minute  74'
Verslag Doelpunt na 29 minute  29' Kurányi
Doelpunt na 51 minute  51' Asamoah

Groep B

wysig
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Meksiko  Meksiko 3 2 1 0 3 1 +2 7
Vlag van Brasilië  Brasilië 3 1 1 1 5 3 +2 4
Vlag van Japan  Japan 3 1 1 1 4 4 0 4
Vlag van Griekeland  Griekeland 3 0 1 2 0 4 –4 1

16 Junie 2005
18:00 MEST
Vlag van Japan  Japan 1–2 Vlag van Meksiko  Meksiko FIFA-wêreldbekerstadion, Hannover
Toeskouers: 24 036
Skeidsregter: Matthew Breeze (Australië)
Yanagisawa Doelpunt na 12 minute  12' Verslag Doelpunt na 39 minute  39' Zinha
Doelpunt na 64 minute  64' Fonseca

16 Junie 2005
20:45 MEST
Vlag van Brasilië  Brasilië 3–0 Vlag van Griekeland  Griekeland Zentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 42 507
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Adriano Doelpunt na 41 minute  41'
Robinho Doelpunt na 46 minute  46'
Juninho Doelpunt na 81 minute  81'
Verslag

19 Junie 2005
18:00 MEST
Vlag van Griekeland  Griekeland 0–1 Vlag van Japan  Japan Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 34 314
Skeidsregter: Herbert Fandel (Duitsland)
Verslag Doelpunt na 76 minute  76' Oguro

19 Junie 2005
20:45 MEST
Vlag van Meksiko  Meksiko 1–0 Vlag van Brasilië  Brasilië FIFA-wêreldbekerstadion, Hannover
Toeskouers: 43 677
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Borgetti Doelpunt na 59 minute  59' Verslag

22 Junie 2005
20:45 MEST
Vlag van Griekeland  Griekeland 0–0 Vlag van Meksiko  Meksiko Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 31 285
Skeidsregter: Carlos Amarilla (Paraguay)
Verslag

22 Junie 2005
20:45 MEST
Vlag van Japan  Japan 2–2 Vlag van Brasilië  Brasilië FIFA-wêreldbekerstadion, Keulen
Toeskouers: 44 922
Skeidsregter: Mourad Daami (Tunisië)
Nakamura Doelpunt na 27 minute  27'
Oguro Doelpunt na 88 minute  88'
Verslag Doelpunt na 10 minute  10' Robinho
Doelpunt na 32 minute  32' Ronaldinho

Uitklopfase

wysig
 
Die Duitser Michael Ballack se strafskop in die halfeindstryd teen Brasilië
 
Afskop van die eindstryd tussen Brasilië en Argentinië
Halfeindrondte Eindrondte
25 Junie – Neurenberg
 Vlag van Duitsland  Duitsland  2  
 Vlag van Brasilië  Brasilië  3  
 
29 Junie – Frankfurt am Main
     Vlag van Brasilië  Brasilië  4
   Vlag van Argentinië  Argentinië  1
Derde plek
26 Junie – Hannover 29 Junie – Leipzig
 Vlag van Meksiko  Meksiko  1
(5)
 Vlag van Duitsland  Duitsland  4
 Vlag van Argentinië  Argentinië  1
(6)
   Vlag van Meksiko  Meksiko  3

Halfeindrondte

wysig

25 Junie 2005
18:00 MEST
Vlag van Duitsland  Duitsland 2–3 Vlag van Brasilië  Brasilië Frankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 42 187
Skeidsregter: Carlos Chandía (Chili)
Podolski Doelpunt na 23 minute  23'
Ballack Doelpunt na 45+3 minute  45+3' (straf)
Verslag Doelpunt na 21 minute  21', Doelpunt na 76 minute  76' Adriano
Doelpunt na 43 minute  43' (straf) Ronaldinho

26 Junie 2005
18:00 MEST
Vlag van Meksiko  Meksiko 1–1 (e.t.) Vlag van Argentinië  Argentinië FIFA-wêreldbekerstadion, Hannover
Toeskouers: 40 718
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Salcido Doelpunt na 104 minute  104'
Strafskoppe
Pérez Scored 
Pardo Scored 
Borgetti Scored 
Salcido Scored 
Pineda Scored 
Osorio Missed 
Verslag
Strafskoppe
5–6
Doelpunt na 110 minute  110' Figueroa
Strafskoppe
Scored  Riquelme
Scored  Rodríguez
Scored  Aimar
Scored  Galletti
Scored  Sorín
Scored  Cambiasso

Klein finale (om die derde plek)

wysig

29 Junie 2005
18:00 MEST
Vlag van Duitsland  Duitsland 4–3 (e.t.) Vlag van Meksiko  Meksiko Zentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 43 335
Skeidsregter: Matthew Breeze (Australië)
Podolski Doelpunt na 37 minute  37'
Schweinsteiger Doelpunt na 41 minute  41'
Huth Doelpunt na 79 minute  79'
Ballack Doelpunt na 97 minute  97'
Verslag Doelpunt na 40 minute  40' Fonseca
Doelpunt na 58 minute  58', Doelpunt na 85 minute  85' Borgetti

Eindstryd

wysig

29 Junie 2005
20:45 MEST
Vlag van Brasilië  Brasilië 4–1 Vlag van Argentinië  Argentinië Waldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 45 591
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Adriano Doelpunt na 11 minute  11', Doelpunt na 63 minute  63'
Kaká Doelpunt na 16 minute  16'
Ronaldinho Doelpunt na 47 minute  47'
Verslag Doelpunt na 65 minute  65' Aimar


Sokker-Konfederasiebekerkampioen 2005
Vlag van Brasilië  Brasilië

FIFA se terugwerkende ranglys

wysig

In 2017 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Konfederasiebeker insluitende die destydse FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[1] Die ranglys vir die 2005-toernooi is soos gevolg:

 
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Groepfase

   Geen deelname

     Gasheerland Duitsland
Rang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Vlag van Brasilië  Brasilië B 5 3 1 1 12 6 +6 10
2 Vlag van Argentinië  Argentinië A 5 2 2 1 10 10 ±0 8
3 Vlag van Duitsland  Duitsland A 5 3 1 1 15 11 +4 10
4 Vlag van Meksiko  Meksiko B 5 2 2 1 7 6 +1 8
In die groepfase uitgeskakel
5 Vlag van Japan  Japan B 3 1 1 1 4 4 ±0 4
6 Vlag van Tunisië  Tunisië A 3 1 0 2 3 5 –2 3
7 Vlag van Griekeland  Griekeland B 3 0 1 2 0 4 −4 1
8 Vlag van Australië  Australië A 3 0 0 3 5 10 −5 0

Meeste doele aangeteken

wysig

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Vlag van Brasilië  Adriano 5
2 Vlag van Argentinië  Luciano Figueroa 4
Vlag van Australië  John Aloisi 4
Vlag van Duitsland  Michael Ballack 4
5 Vlag van Argentinië  Juan Riquelme 3
Vlag van Brasilië  Ronaldinho 3
Vlag van Duitsland  Lukas Podolski 3
Vlag van Meksiko  Jared Borgetti 3
9 Vlag van Brasilië  Robinho 2
Vlag van Duitsland  Kevin Kurányi 2
Vlag van Duitsland  Bastian Schweinsteiger 2
Vlag van Japan  Masashi Oguro 2
Vlag van Meksiko  Francisco Fonseca 2
Vlag van Tunisië  Santos 2
15 Vlag van Argentinië  Pablo Aimar 1
Rang Speler Doele
15 Vlag van Argentinië  Esteban Cambiasso 1
Vlag van Argentinië  Javier Saviola 1
Vlag van Australië  Josip Skoko 1
Vlag van Brasilië  Kaká 1
Vlag van Brasilië  Juninho 1
Vlag van Duitsland  Gerald Asamoah 1
Vlag van Duitsland  Mike Hanke 1
Vlag van Duitsland  Robert Huth 1
Vlag van Duitsland  Per Mertesacker 1
Vlag van Japan  Shunsuke Nakamura 1
Vlag van Japan  Atsushi Yanagisawa 1
Vlag van Meksiko  Carlos Salcido 1
Vlag van Meksiko  Zinha 1
Vlag van Tunisië  Haykel Guemamdia 1
 
Adriano

Verwysings

wysig
  1. (en) "Statistical Kit – FIFA Confederations Cup – FCC 2017 post event edition" (PDF). FIFA. 10 Julie 2017. Besoek op 28 Junie 2022.

Eksterne skakels

wysig


FIFA Sokker-Konfederasiebeker  

Saoedi-Arabië 1992Saoedi-Arabië 1995Saoedi-Arabië 1997Meksiko 1999Suid-Korea/Japan 2001Frankryk 2003Duitsland 2005Suid-Afrika 2009Brasilië 2013Rusland 20172021