Bowemeer: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
kNo edit summary Etiket: 2017-bronwysiging |
kNo edit summary Etiket: 2017-bronwysiging |
||
Lyn 29:
[[Lêer:A Cold Winter Morning in Duluth (6857237775).jpg|duimnael|links|'n Bitterkoue winteroggend in Duluth, Minnesota. Die meerwater is warmer as die lug sodat «seerook» (''sea smoke'') opstyg en die [[vuurtoring]]s omhul]]
[[Lêer:Pictured Rocks - Lake Superior.jpg|duimnael|links|Mineraalryke sypelwater gee 'n kleurryke voorkoms aan rotswande langs die kus]]
[[Lêer:Apostle Island Sea Cave in Winter.jpg|duimnael|links|Natuurwonders in die nasionale park ''Apostle Islands National Lakeshore'' naby
'''Bowemeer''' ([[Engels]]: ''Lake Superior'', [[Frans]]: ''Lac Supérieur'') is die grootste van die [[Groot Mere]] in [[Noord-Amerika]] op die grens tussen [[Kanada]] en die [[VSA]]. Dit is ook die grootste varswatermeer ter wêreld.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref> Die meer beslaan 'n oppervlakte van 82 100 km² met 'n volume van 12 000 km³. Dit grens in die noorde aan [[Kanada]], aan die weste is [[Minnesota]] en aan die suide is [[Wisconsin]] en aan die ooste is [[Michigan]].
|