brak
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
brak | brakke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
brakkie | brakkies |
- brak
- 'n Hond, gewoonlik kleinerig en nie-opreg ('n basterhond).
- Die brak blaf vreeslik, wat is fout?
- Hoe kleiner die brak, hoe groter die geraas (iemand wat baie praat, maar niks doen nie).
- Elke hond kry sy dag, maar 'n brak kry twee (almal kry 'n beurt, maar party kry meer).
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | brak | brakke | ||
Vergrotend | brakker | |||
Oortreffend | brakste |
- Souterig; laf; alkalies.
- Die fontein lewer brak water.
Vertalings: 2. Souterig | |||
---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [brɑk]
-
(lêer)
- enkelvoud verlede tyd van breken
- 1.: Ik brak.
- 2.: Jij brak.
- 3.: Hij, zij, het brak.
.