[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

witdwerg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur Naudefj (Besprekings | bydraes) op 07:06, 21 Februarie 2018
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Enkelvoud Meervoud
  witdwerg     witdwerge  
wit•dwerg
(sterrekunde) ’n Dooie ster waarvan net die kern oorgebly het; val buite die hoofreeks. Die son sal uiteindelik ’n witdwerg word.
geeldwerg
bloudwerg
rooidwerg

    Vertalings

  Vertalings:    witdwerg
Arabies: قَزْم أَبْيَض(ar)
Duits: Weißer Zwerg(de)
Engels: white dwarf(en)
Frans: naine blanche(fr)
Nederlands: witte dwerg(nl)
Russies: бе́лый ка́рлик(ru) (beli karlik)
Spaans: enana blanca(es)
Sweeds: vit dvärg(sv)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor witdwerg.