Munisipaliteit: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Content deleted Content added
No edit summary |
No edit summary |
||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
[[Lêer:Map_of_the_Western_Cape_with_Cape_Agulhas_highlighted.svg|thumb|250px|Ligging van Kaap Agulhas Munisipaliteit in Suid-Afrika.]] |
[[Lêer:Map_of_the_Western_Cape_with_Cape_Agulhas_highlighted.svg|thumb|250px|Ligging van Kaap Agulhas Munisipaliteit in Suid-Afrika.]] |
||
'n '''Munisipaliteit''' is 'n groep woonareas ([[dorp]]e en [[stad|stede]]) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word. Munisipaliteite vorm in meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur. |

In Suid-Afrika val plaaslike munisipaliteite onder beheer van [[distriksmunisipaliteit]]e wat op hulle beurt onder die provinsiale regerings en die nasionale regering ressorteer. |
|||
Munisipaliteite is vir die volgende verantwoordelik: |
Munisipaliteite is vir die volgende verantwoordelik: |
||
Lyn 13: | Lyn 15: | ||
== Sien ook == |
== Sien ook == |
||
* [[Distriksmunisipaliteit]] |
|||
* [[Lys van Suid-Afrikaanse munisipaliteite]] |
* [[Lys van Suid-Afrikaanse munisipaliteite]] |
||
Wysiging soos op 07:18, 7 Julie 2012
'n Munisipaliteit is 'n groep woonareas (dorpe en stede) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word. Munisipaliteite vorm in meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur.
In Suid-Afrika val plaaslike munisipaliteite onder beheer van distriksmunisipaliteite wat op hulle beurt onder die provinsiale regerings en die nasionale regering ressorteer.
Munisipaliteite is vir die volgende verantwoordelik:
- Watervoorsiening
- Voorsiening van elektrisiteit
- Vuilisverwydering
- Rioolstelsel en afvoer van stormwater
- Instandhouding van parke en sportterreine
- Beplanning van stedelike gebiede
- Invordering van munisipale belastings