[go: nahoru, domu]

Gaan na inhoud

Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ligging van Kaap Agulhas Munisipaliteit in Suid-Afrika.

'n Munisipaliteit is 'n groep woonareas (dorpe en stede) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word. Munisipaliteite vorm in meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur. In Suid-Afrika val munisipaliteite onder 'n provinsiale regering wat weer onder beheer van die nasionale regering val.

Munisipaliteite is vir die volgende verantwoordelik:

  • Watervoorsiening
  • Voorsiening van elektrisiteit
  • Vuilisverwydering
  • Rioolstelsel en afvoer van stormwater
  • Instandhouding van parke en sportterreine
  • Beplanning van stedelike gebiede
  • Invordering van munisipale belastings

Sien ook