Diospyros
Voorkoms
Diospyros | |
---|---|
Blomme van Diospyros kaki en die vrugte van Diospyros lycioides | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ebenaceae |
Genus: | Diospyros L., (1753) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Diospyros is 'n genus van meerjarige struike en bome wat behoort tot die familie Ebenaceae. Spesies van die genus is inheems op al die kontinente behalwe Europa. Daar is 737 spesies wat tot die genus hoort.[1]
Spesies
[wysig | wysig bron]Van die Suid-Afrikaanse spesies is:
- Akkerjakkalsbessie
- Bloubos
- Gifsterappel
- Jakkalsbessie
- Krokodilbasjakkalsbessie
- Sandsterappel
- Swartbas
- Diospyros acocksii
- Diospyros galpinii
- Diospyros glabra
- Diospyros glandulifera
- Diospyros inhacaensis
- Diospyros pallens
- Diospyros ramulosa
- Diospyros rotundifolia
- Diospyros scabrida
- Diospyros simii
Sinonieme
[wysig | wysig bron]- Bisaschersonia Kuntze
- Brachycheila Harv. ex Eckl. & Zeyh.
- Brayodendron Small
- Camax Schreb.
- Cargillia R.Br.
- Cavanillea Desr.
- Dactylus Forssk.
- Danzleria Bertero
- Ebenoxylon Spreng.
- Ebenoxylum Lour.
- Ebenus Rumph. ex Kuntze
- Embryopteris Gaertn.
- Ferreola J.Koenig ex Roxb.
- Guaiacana Duhamel
- Gunisanthus A.DC.
- Holochilus Dalzell
- Idesia Scop.
- Leucoxylum Blume
- Maba J.R.Forst. & G.Forst.
- Mabola Raf.
- Macreightia A.DC.
- Noltia Schumach. & Thonn.
- Paralea Aubl.
- Persimon Raf.
- Rhaphidanthe Hiern ex Gürke in H.G.A.Engler & K.A.E.Prantl, Nat. Pflanzenfam.
- Rhipidostigma Hassk.
- Ropourea Aubl.
- Rospidios A.DC.
- Royena L.
- Tetraclis Hiern
- Thespesocarpus Pierre